This Page is purely Fictional and is beeing used as an assessment

HIV/MIV


unt.jpg

Defintions/ Definisie :

HIV - Human immunodeficiency virus
MIV - Menslike Immuniteitsgebrekvirus

Inleiding:


Die menslike Immuniteitsgebrek sindroom (MIV) is die virus wat vigs
veroorsaak (AIDS)
MIV is n lid van n groep viruses wat bekend staan as die retroviridae
en is dus retrovirus , so genome omdat die viruses van n spesifieke
ensiem , trukranskriptase gebruik maak om te vermeunigvuldig in
menslike selle. n Retrovirus besit nie sy eie DNS nie, maar stoor sy
genetiese material in die vrm van RNA. Wanneer n retrovirus soos MIV
n gasheersel indring, word die tru-transkriptase ensiem gebruik om die
DNS van die gasheersel te “kaap” en so n kopiee van die oorspronklike
virus te maak.

Statestieke:


Teen 1998 het Suid-Afrika een van die vinnigste groeiende MIV-
epidemies ter wereld gehad. Volgens n studie deur die Suid-Afrikaanse
Departement van Gesondheid in2005 , is 30.2% van swanger Suid-
Afrikaaners vrouens MIV-positief. N Soortgelyke studie (The South
African National HIV Survey) toon dat 16.2% van die bevolking tussen
die ouderdomme van 15 en 49 MIV-positief is. Baie wetenskaplikes
meen dat die eintlike persentasie veel hoer mag wees (tot 40%)
Inligting:
In n besmette individu is die virus verteenwoordig in bloed, semen ,
vaginale vog en borsmelk. Teoreties gesproke mag die virus ook
teenwoordig wees in speeksel, uriene en ontlasting.
Die mees algemene maniere van verspreiding is deur:

•Onbeskermde seksuele kontak
•Hergebruik van onsteriele naalde onder dwelmverslaafdes.
•Verspreiding van moeder na fetus.
•Naaldprikongelukke onder mediese personeel.

unt2.jpg

Gevolgtrekking:


Armer Suid-Afrikaanse vroue kan hulself dikwels nie beskerm teen
besmettig nie weens hulle lae status in die gemeenskap.Dit is maklik
vir Suid-Afrikaners om van n plek te reis, met die gevolg dat die siekte
versprei word in verskillende gebiede.Seksuele geweld isbaie hoog in
Suid-Afrika MIV besmetting kan gebeur as gevolg van verkragting of
seksuele misbruik.
Sommige mans mag glo dat hulle reg is om meer as een maat te he
sonder om hulself te beskerm teen infeksie of die besmetting van ander
mense.


Bronne:

www.Lovelife.org.za
www.health24.com
www.health-e.org.za
www.hiv.911.org.za
www.aidcentre.sun.ac.za
www.info.gov.za